Pick up an IN-SEASON RECIPE and lots of yummy info on your #local #food supply. bit.ly/1QS1Ldx

Agri in die media

FARMERS DONATE GRAIN SEED TO COLLEAGUES IN DROUGHT STRICKEN MATZIKAMA

7 July 2020

Grain producers in Eendekuil and Darling donated 45 tons of wheat, barley and oats seed that were left over after the planting season to producers in Bitterfontein and Nuwerus in the Matzikama district of the Western Cape. Agri Western Cape also purchased barley seed for producers in Landplaas and Bitterfontein from the Agri Western Cape drought relief fund and producers in the province have also donated diesel.

Producers in the Matzikama district haven’t had a harvest in five years. Parts of the area has had some rain over the past few weeks and some producers have already started planting the donated seed for grazing for livestock in the summer.

Mr Jannie Strydom, CEO of Agri Western Cape, says the donations are intended to assist producers whose sustainability is under severe pressure and who no longer have any cash flow. He says drought assistance by Agri Western Cape to the Matzikama district over the past five years has been provided in the form of animal feed, but that producers also need other assistance.

“Producers may be able to deal with one or two years of below-average rainfall, but the effects of five years of drought can probably only be eradicated by five consecutive above-average years,” Mr Strydom said. He said the entire Matzikama district needs plenty of rain to get out of their drought condition.

Mr Strydom thanked all the producers who contributed seed and diesel to producers in the area.

Pic: Barley that was planted in Nuwerus in the drought stricken Matzikama district of the West Coast.

BOERE SKENK GRAANSAAD VIR KOLLEGAS IN DROOGTEGETEISTERDE MATZIKAMA

Graanboere op Eendekuil en Darling het 45 ton koring-, gars- en hawersaad wat na hulle planttyd oorgebly het, aan produsente op Bitterfontein en Nuwerus in die Matzikama-distrik van die Weskus geskenk. Agri Wes-Kaap het ook uit die Agri Wes-Kaap droogtehulpfonds garssaad vir produsente op Bitterfontein en Landplaas aangekoop, terwyl talle boere in die provinsie ook diesel geskenk het.

Produsente in die Matzikama-distrik het vyf jaar laas ‘n oes gehad. Dele van die distrik het egter die afgelope weke ook bietjie reën gekry en sommige produsente kon reeds die saad vir weiding begin saai om teen die somer kos vir hulle vee op die lande te hê.

Mnr Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, sê die skenkings is bedoel om produsente wie se volhoubaarheid as gevolg van die voortslepende droogte onder ernstige druk is en wie nie meer kontantvloei het nie, by te staan. Hy sê droogtehulp aan die Matzikama-distrik deur Agri Wes-Kaap is die afgelope vyf jaar in die vorm van veevoer gelewer, maar dat produsente ook ander hulp nodig het.

“Produsente kan dalk een of twee jaar van ondergemiddelde reënval hanteer, maar die uitwerking van vyf jaar se droogte kan waarskynlik net uitgewis word met vyf agtereenvolgende bogemiddelde jare,” het mnr Strydom gesê. Hy sê die hele Matzikama-streek het nog baie reën nodig om uit hul droogtesituasie te kom.

Mnr Strydom het alle produsente wat saad en diesel aan boere in die gebied geskenk het, vir hulle bydraes bedank.

Foto: Gars begin reeds opkom op Nuwerus in die droogtegeteisterde Matzikama-distrik van die Weskus.

 

 

 

Posted on July 7, 2020 in Blog, News

Login

Agri Wes-Kaap lede log in

Nog nie 'n Agri Wes-Kaap lid?

Agri Wes-Kaap:

  • fokus voortdurend op die ontwikkeling van vooruitstrewende landboustrategieë.
  • bewerkstellig 'n positiewe beleidsraamwerk vir die landbou in die Wes-Kaap waarbinne wette, regulasies, ordinansies en gesindhede landbou-vriendelik is.
  • sien toe dat landbou in die Wes-Kaap sy eie toekoms verseker, deur aktiewe betrokkenheid op alle lewensterreine.
  • skep ‘n kollektiewe magsbasis vir die landbougemeenskap in die Wes-Kaap.
  • bied ‘n fokuspunt waardeur die kollektiewe belang van landbou in die Wes-Kaap optimaal bevorder word.

Doen aansoek om ‘n Agri Wes-Kaap lid te word Ons sal reëlings met jou plaaslike Landbouvereniging tref en skakel jou terug.

Not an Agri member yet?

Agri Western Cape:

  • constantly focuses on developing more progressive agricultural strategies.
  • negotiates a positive policy framework on behalf of agriculture in the Western Cape, within which laws, regulations, ordinances and attitudes are agriculture friendly.
  • provides a platform for agriculture in the Western Cape to ensure its own future, through involvement in all spheres of life.
  • creates a collective power base for the agricultural community of the Western Cape.
  • optimally promotes the collective interest of agriculture in the Western Cape.

Apply for Agri WC membership We will make arrangements via your local Agricultural Association and get back to you.

Awukabilolungu?

I-Agri Western Cape:

  • ihlala igxile kuphuhliso lwamaqhinga ezolimo anenkqubela nangakumbi.
  • yenza uthethathethwano loyilo lwemigaqo-nkqubo emihle egameni lwezolimo eNtshona Koloni, ekuye kuthi kuyo yuqunlunqwe imithetho, imigaqo, izibhengezo kunye nendlela yokucinga evelana nezolimo.
  • idala iqonga lokuba ezolimo ziqinisekisa ikamva lazo, ngokuzibandakanya kwiinkalo zonke zobomi.
  • idala isiseko esinamandla kuluntu lwezolimo eNtshona Koloni.
  • ikhuthaza ngokwaneleyo umdla kuwonke-wonke kwezolimo eNtshona Koloni.

Yenza isicelo sokuba lilingu Siza kwenza amalungiselelo neManyano yeZolimo yengingqi yakho, size sibuyele kuwe.
Join

Subscribe to our fun,
educational, inspiring
and winning updates -
and Grow Greatness
in your home.