Pick up an IN-SEASON RECIPE and lots of yummy info on your #local #food supply. bit.ly/1QS1Ldx

News

Agri in die Media

Staat wil sê hoe jy mag boer: Wetsontwerp maak staat ‘kurator’ van alle landbougrond.”

Deur Sonja Carstens, Pieter Malan Sondag 21 Junie 2015 05:10 As die regering sy sin kry, sal die minister van landbou aan boere kan voorsê waarmee hulle moet boer en wat die beste manier is om hul grond te gebruik. Dit is van die implikasies…

View details Read more

Jong boere wys toekoms is groen

Deur Kosie Loubser Vrydag 12 Junie 2015 00:30 Carl van der Merwe (27) van Boplaas in die Koue Bokkeveld is vanjaar die Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar. Kosie Loubser, voorsitter van Agri Wes-Kaap se jongboerkomitee, gee ’n oorsig van hierdie kompetisie. Agri Wes-Kaap het die…

View details Read more

Wat jy kry, leen jy net by jou nageslagte.

Vrydag 29 Mei 2015 01:00 Carl van der Merwe, ’n tiendegenerasie-boer van die landgoed Boplaas in die Koue Bokkeveld, is Woensdag as die Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar aangewys. Hy sal in Oktober om die nasionale kroon meeding. Hier is Carl en die vier ander…

View details Read more

Boer op plaas tussen Laingsburg en Touwsrivier vermoor

Deur Eugene Gunning Sondag 22 Maart 2015 18:05 “DIE MINDERJARIGE SEUN HET MY PA GLO VAN AGTER GESKIET. DIT KLINK OF MY PA HOM NIE GESIEN HET NIE. ” ’n Boer wat op ’n plaas tussen Laingsburg en Touwsrivier vermoor is, se liggaam is eers…

View details Read more
Login

Agri Wes-Kaap lede log in

Nog nie 'n Agri Wes-Kaap lid?

Agri Wes-Kaap:

  • fokus voortdurend op die ontwikkeling van vooruitstrewende landboustrategieë.
  • bewerkstellig 'n positiewe beleidsraamwerk vir die landbou in die Wes-Kaap waarbinne wette, regulasies, ordinansies en gesindhede landbou-vriendelik is.
  • sien toe dat landbou in die Wes-Kaap sy eie toekoms verseker, deur aktiewe betrokkenheid op alle lewensterreine.
  • skep ‘n kollektiewe magsbasis vir die landbougemeenskap in die Wes-Kaap.
  • bied ‘n fokuspunt waardeur die kollektiewe belang van landbou in die Wes-Kaap optimaal bevorder word.

Doen aansoek om ‘n Agri Wes-Kaap lid te word Ons sal reëlings met jou plaaslike Landbouvereniging tref en skakel jou terug.

Not an Agri member yet?

Agri Western Cape:

  • constantly focuses on developing more progressive agricultural strategies.
  • negotiates a positive policy framework on behalf of agriculture in the Western Cape, within which laws, regulations, ordinances and attitudes are agriculture friendly.
  • provides a platform for agriculture in the Western Cape to ensure its own future, through involvement in all spheres of life.
  • creates a collective power base for the agricultural community of the Western Cape.
  • optimally promotes the collective interest of agriculture in the Western Cape.

Apply for Agri WC membership We will make arrangements via your local Agricultural Association and get back to you.

Awukabilolungu?

I-Agri Western Cape:

  • ihlala igxile kuphuhliso lwamaqhinga ezolimo anenkqubela nangakumbi.
  • yenza uthethathethwano loyilo lwemigaqo-nkqubo emihle egameni lwezolimo eNtshona Koloni, ekuye kuthi kuyo yuqunlunqwe imithetho, imigaqo, izibhengezo kunye nendlela yokucinga evelana nezolimo.
  • idala iqonga lokuba ezolimo ziqinisekisa ikamva lazo, ngokuzibandakanya kwiinkalo zonke zobomi.
  • idala isiseko esinamandla kuluntu lwezolimo eNtshona Koloni.
  • ikhuthaza ngokwaneleyo umdla kuwonke-wonke kwezolimo eNtshona Koloni.

Yenza isicelo sokuba lilingu Siza kwenza amalungiselelo neManyano yeZolimo yengingqi yakho, size sibuyele kuwe.
Join

Subscribe to our fun,
educational, inspiring
and winning updates -
and Grow Greatness
in your home.