‘n 36-jarige eierprodusent van Plettenbergbaai is die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar vir 2019. Johan van der Schyff is op Woensdagaand 22 Mei tydens ‘n geselligheid in Durbanville as die wenner aangewys en sal later vanjaar om die titel van Agri SA…
View details Read more