Pick up an IN-SEASON RECIPE and lots of yummy info on your #local #food supply. bit.ly/1QS1Ldx

Agri in die media

Agriculture continues to support growth

6 December 2017

Agriculture saved the day once again by being the largest contributor to the growth in South Africa’s economy in the third quarter of 2017. In addition, the sector achieved the largest rise in agricultural production in more than 20 years. The economy grew by 2.0% in the third quarter, slowing from the revised second quarter growth of 2.8%. Growth was supported by a robust performance from agriculture, contributing 0.9 of a percentage point to GDP growth.   Agriculture expanded by 44,2% in the third quarter. This is the largest rise in agricultural production since the second quarter of 1996. Production growth of field crops and horticultural products were the main contributors to agriculture’s growth. This was the third consecutive quarter of growth by the agricultural sector in 2017, after recording revised growth of 38.7% in second quarter and 23.1% in the first quarter. Agri SA is pleased with the positive performance of the agricultural sector despite all of the challenges confronting the industry. Issued by Agri SA, Directorate:  Corporate Liaison

LANDBOU ONDERSTEUN STEEDS GROEI 

Die landbousektor het tot die ekonomie se redding gekom as die grootste bydraer tot groei in die derde kwartaal van 2017. Dié sektor het ook die grootste groei in landbouproduksie in meer as 20 jaar aangeteken. Die ekonomie het met 2,0%  in die derde kwartaal gegroei teenoor die vorige kwartaal se hersiene syfer van 2,8%. Die landbousektor se sterk vertoning, wat 0,9 van `n persentasiepunt tot die groei in die BBP bygedra het, het die ekonomiese groei ondersteun. Landbouproduksie het met 44,2% in die derde kwartaal vermeerder – die grootste styging in landbouproduksie sedert die tweede kwartaal in 1996. Die grootste bydraers was die groei in saaigewas- en tuinbouprodukte. Dit is die derde agtereenvolgende kwartaal van groei in die landbousektor in 2017, ná ‘n hersiene groeisyfer van 38,7% in die tweede kwartaal en 23,1% in die eerste kwartaal. Agri SA is verheug oor die positiewe prestasie van die landbousektor ten spyte van al die uitdagings wat die bedryf in die gesig staar. Uitgereik deur Agri SA, Direktoraat:  Korporatiewe Skakeling

 

Posted on December 6, 2017 in Uncategorized

Login

Agri Wes-Kaap lede log in

Nog nie 'n Agri Wes-Kaap lid?

Agri Wes-Kaap:

  • fokus voortdurend op die ontwikkeling van vooruitstrewende landboustrategieë.
  • bewerkstellig 'n positiewe beleidsraamwerk vir die landbou in die Wes-Kaap waarbinne wette, regulasies, ordinansies en gesindhede landbou-vriendelik is.
  • sien toe dat landbou in die Wes-Kaap sy eie toekoms verseker, deur aktiewe betrokkenheid op alle lewensterreine.
  • skep ‘n kollektiewe magsbasis vir die landbougemeenskap in die Wes-Kaap.
  • bied ‘n fokuspunt waardeur die kollektiewe belang van landbou in die Wes-Kaap optimaal bevorder word.

Doen aansoek om ‘n Agri Wes-Kaap lid te word Ons sal reëlings met jou plaaslike Landbouvereniging tref en skakel jou terug.

Not an Agri member yet?

Agri Western Cape:

  • constantly focuses on developing more progressive agricultural strategies.
  • negotiates a positive policy framework on behalf of agriculture in the Western Cape, within which laws, regulations, ordinances and attitudes are agriculture friendly.
  • provides a platform for agriculture in the Western Cape to ensure its own future, through involvement in all spheres of life.
  • creates a collective power base for the agricultural community of the Western Cape.
  • optimally promotes the collective interest of agriculture in the Western Cape.

Apply for Agri WC membership We will make arrangements via your local Agricultural Association and get back to you.

Awukabilolungu?

I-Agri Western Cape:

  • ihlala igxile kuphuhliso lwamaqhinga ezolimo anenkqubela nangakumbi.
  • yenza uthethathethwano loyilo lwemigaqo-nkqubo emihle egameni lwezolimo eNtshona Koloni, ekuye kuthi kuyo yuqunlunqwe imithetho, imigaqo, izibhengezo kunye nendlela yokucinga evelana nezolimo.
  • idala iqonga lokuba ezolimo ziqinisekisa ikamva lazo, ngokuzibandakanya kwiinkalo zonke zobomi.
  • idala isiseko esinamandla kuluntu lwezolimo eNtshona Koloni.
  • ikhuthaza ngokwaneleyo umdla kuwonke-wonke kwezolimo eNtshona Koloni.

Yenza isicelo sokuba lilingu Siza kwenza amalungiselelo neManyano yeZolimo yengingqi yakho, size sibuyele kuwe.
Join

Subscribe to our fun,
educational, inspiring
and winning updates -
and Grow Greatness
in your home.